Foto: Bygedra
Foto: Bygedra

Meatco werk op volle kapasiteit

Ellanie Smit
Meatco werk op volle slagkapasiteit en sal veeboere vir die volgende paar maande help om hul beeste te bemark. Die maatskappy het gesê dat hulle tans volgeboek is vanaf Mei tot Julie. Boere kan voortgaan om slagkontrakte te teken, maar die tekening verseker nie 'n slagplek binne daardie maande nie. Die aantal beeste wat by uitvoer-abattoirs geslag is het met 102.6% toegeneem - van 4 018 koppe in Februarie tot 8 142 in Maart.

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!