‘n Appel ‘n dag laat die honger wag

Die idee is om in gemeenskappe se voedselsekerheid te belê, maar ook vir hulle 'n manier te skep om 'n inkomste te verdien.
Elvira Hattingh
Reeds meer as 60 mense het sedert April baat gevind by die Southern Botanica Namibia Trust se Wambugu-appelprojek - met altesaam 350 appelbome en Groasis-waterbokse wat aan behoeft
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer