NCA bemark vee van N$29,3 miljoen
83,4% toename tussen Januarie, April
Die Vleisraad van Namibië sê dat die lewendehawe- en vleisbedryf en sy verhouding met die noordelike kommunale gebiede, voortdurend vorentoe beweeg.
Ellanie SmitAltesaam 3 212 beeste, 296 varke, 70 bokke en vyf skape is vanjaar tussen Januarie en April in die noordelike kommunale gebiede (NCA) by veilings en plaaslike abattoirs
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie