Nog N$3,6 miljoen in Savanna belê
Beesprodusente toon sterk belangstelling
In 'n verklaring wat die SBP se besturende komitee uitgereik het, blyk dit dat beesprodusente gretig is om te belê en word 'n stormloop vir die geleentheid teen 23 Augustus verwag.
Beesprodusente het teen verlede week Vrydag ’n verdere N$3,692 miljoen in Savanna Beef Processors (SBP) belê – beide uit die beursies van bestaande en nuwe aandeelhouers. Dit
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie