Opmerklike aantal jonger boere keer terug na plase

Akkommodeer hulle, maan landbouleier
Die jongelui het 'n passie en visie vir landbou en hulle kyk met nuwe oë en bring nuwe inisiatiewe na die tafel.
Elvira Hattingh
“’n Bepaalde boodskap moet aan die ouer garde gaan – dit is dat ons baie meer akkommoderend teenoor jonger boere moet wees, ons moet meer eerlike gesprekvoering hê. “Ons s
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer