20240930_172251
20240930_172251

Otji-leerling is beste jeugbeesbeoordelaar

Francoise Steynberg
Kevin Jakob (middel agter) van die Otjiwarongo Sekondêre Skool is vanjaar as die vyfde wenner van die Bank Windhoek Feedmaster Jeug-beesbeoordelaarskompetisie by die Windhoek Skou aangewys. Die meisies het weereens nie teruggestaan nie met Melanie van der Merwe (voor links) van Gobabis Gimnasium wat uit die 21 finaliste as die naaswenner aangewys is en Gabriela Ritzdorf van die Deutsche Höhere Privat Schule (DHPS) in die derde plek. Altesaam 111 leerlinge uit 18 skole het ingeskryf met 88 leerlinge wat die beoordelingskursus op die Brahman-ras onder tegniese adviseur van Feedmaster, Christo van Zyl (regs agter), gedoen het. Links agter is Bronwyn Moody, hoof van borgskappe van Bank Windhoek. Foto Francoise Steynberg

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!