No Image Caption

#PasIn: Grootste koring-, witmielie-oes ooit

Ellanie Smit
Namibië het 'n historiese mylpaal bereik met sy koring- en witmielie-oes, wat beide as die grootste beskryf is sedert die land met die verbouing van hierdie gewasse begin het.

Ten spyte van hierdie prestasie het die land se algehele graanproduksie 'n afname van 9% beleef vir die 2022-’23-oesseisoen in vergelyking met die vorige seisoen se oes.

Nietemin bly hierdie produksievlak 23% hoër as die 10-jaar gemiddelde. Volgens oesramings het die land 153 000 ton opgelewer, 'n getal wat laer is as die 168 200 ton wat in die 2021-‘22-seisoen geproduseer is, maar steeds die 10-jar gemiddelde produksie van 124 200 ton oortref.

Hierdie bevindinge is vervat in die Verslag oor Gewasvooruitsigte, Voedselsekuriteit en Droogtetoestand.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!