Reën nou krities nodig vir mielieboere

Nou of nooit vir vanjaar se aanplantings
Terwyl weerkenners opnuut voorspel Namibië kan eindelik sy langverwagte reën ontvang, sal die komende week deurslaggewend in die land se grootste mielieproduserende gebiede wees.
Elvira Hattingh
Terwyl weerkenners meen die komende week (16 tot 22 Januarie) mag eindelik langverwagte reën vir Namibië beteken, is die situasie kritiek vir akkerbouers in die land se grootste
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer