FOTO TER ILLUSTRASIE VERSKAF
FOTO TER ILLUSTRASIE VERSKAF

Registrasie van boorgate onder die loep

Rig navrae aan NLU
Die NLU stel voor dat boereverenigings 'n verteenwoordiger aanstel om registrasies van die onderskeie gebiede persoonlik by die ministerie van landbou, water en grondhervorming in te dien.
Francoise Steynberg
Ná die bestudering van die nuwe waterwetgewing met inagneming van die tydlyn wat aangedui is vir

die registrasie van ongelisensieerde boorgate, het die Namibië Landbou-unie (NLU) na die ministerie van landbou, water en grondhervorming (MAWLR) uitgereik om antwoorde op vele vrae te verkry.

Stap 1

Hoeveel boorgate het ek op my plaas?

Stap 2

Het ek ’n registrasienommer vir elke boorgat?

Alle boorgate wat sonder ’n lisensie geboor is, moet geregistreer word (suksesvolle of onsuksesvolle

boorwerk) met al die boorgat-inligting beskikbaar. Dit sluit ook droë boorgate en boorgate met ’n

windpomp vir veesuiping in.

Dit word aanbeveel dat grondeienaars ’n volledige lys van al hulle boorgate op die Excel-blad invul en dit met die ministerie deel. Sodoende het die eienaar ook ’n oorsig van al die boorgate op sy plaas.

Stap 3

Indien daar boorgate sonder MAWLR-registrasienommers is, voltooi asseblief die aangehegte Excel-blad en skakel 061 208 7148 of 061 208 7126 óf stuur ’n e-pos aan die geohidrologie-afdeling ([email protected]) om die registrasienommers van sulke (ou) boorgate te bekom.

As jy voorheen aansoek gedoen het vir ’n permit om ’n boorgat te boor en ’n boorgatregistrasienommer

uitgereik is, maar nie alle vereiste inligting aan die departement verskaf het nie, kan jou boorgat ’n

voltooiingsverslag en ’n WW-nommer hê, maar sal nie by die ministerie geregistreer wees nie, weens ’n gebrek aan data. Jy word aangemoedig om ’n volledige stel data per boorgat in te dien.

Stap 4

Indien boorgate nog nie geregistreer is nie, moet jy WA03 en WA04 met alle stawende dokumente

voltooi. (Onthou dat jou ID gesertifiseer moet word.)

Een aansoek kan vir meer boorgate op een eiendom gebruik word.

’n Aansoek vir onttrekking en gebruik moet ingedien word vir alle boorgate behalwe waar water vir

huishoudelike gebruik onttrek word. “Huishoudelike gebruik” beteken die gebruik van water vir

huishoudelike doeleindes, insluitend drink, kook, was, natlei van ’n huishoudelike tuin en drinkwater

vir huisdiere vir redelike eie gebruik.

Stap 5

Die voltooide aansoek moet by die landbouministerie se waterreg-administrasieafdeling by Revival Boois (kantoor nr. 251) of Lovemore Chahuli (kantoor nr.

231) op die tweede verdieping van die MAWLR-gebou in Windhoek ingedien word.

Die NLU beveel aan dat jy die aansoek indien en ook ’n afskrif van die aansoek laat stempel as jou

bewys van indiening en vir veilige bewaring.

Saam met jou aansoek sal jy jou bewys van betaling moet indien. Betalings kan by die MAWLR-kassiere (kantoor nr. 123) op die eerste vloer gemaak word. Alternatiewelik kan jy per elektroniese betaling (EFT) betaal en die bewys van betaling wat deur jou bank gestempel is, by die kassier indien.

Die NLU beveel aan dat jy ’n kwitansie verkry as jou bewys van betaling. (As jy nie die kwitansie kan dupliseer nie, neem ’n foto en druk dit uit om veilig saam met jou rekords te bewaar.)

Elektroniese betalings moet in die volgende rekening oorbetaal word: Bank of Namibia, Ministeriële Depot, rekeningnommer 165003, takkode 980172 met die verwysing Waterlisensienommer. Geen e-pos aansoeke sal aanvaar word nie.

Die NLU stel voor dat boereverenigings ’n verteenwoordiger aanstel om registrasies van die onderskeie gebiede persoonlik by die ministerie van landbou, water en grondhervorming in te dien.

Indien ’n lid geen ander opsie het om sy/haar registrasie-aansoek(e) in te dien nie, kan jy jou

voltooide aansoek(e) met stawende (en gesertifiseerde) dokumentasie per koerier na die NLU se

kantoor stuur om jou aansoek in te dien. Hou asseblief in gedagte dat alle aansoeke wat op hierdie manier ingedien word, die voorgeskrewe aansoekfooi(e) in kontant moet insluit. Die NLU sal twee keer per maand aansoeke indien en kwitansies bekom. Gestempelde afskrifte van

duplikaatdokumente sal daarna op eie rekening by die NLU-kantoor afgehaal moet word.

Stuur vrae na [email protected] om te verseker dat die NLU hul vraagstelling struktureer en dienooreenkomstig antwoorde aan al hul lede kan verskaf. Die NLU verskaf verdere inligting soos dit ingewin word. – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Currency: GBP to NAD 23.33 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.9 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.15 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.28 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.28 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.92 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 544.96/OZ UP +1.31% | Copper US$ 4.17/lb UP +0.80% | Zinc US$ 2 857.30/T UP 2.57% | Brent Crude Oil US$ 72.04/BBP UP +1.30% | Platinum US$ 964.98/OZ UP +1.16% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.33 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.9 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.15 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.28 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.28 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.92 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 544.96/OZ UP +1.31% | Copper US$ 4.17/lb UP +0.80% | Zinc US$ 2 857.30/T UP 2.57% | Brent Crude Oil US$ 72.04/BBP UP +1.30% | Platinum US$ 964.98/OZ UP +1.16%