312174439_5866454450031491_6518002262570879941_n
312174439_5866454450031491_6518002262570879941_n

Rekordprys vir Boranbul betaal

‘n Nuwe rekordprys van N$130 000 vir ‘n Boranbul is gister (25 Oktober) by die Nasionale Boranveiling in Windhoek betaal. Die bul (JBS19-17) kom uit Chris Potgieter van Jakof Borane se stoet. Eandro Lottering was die koper.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer