SA se bek-en-klou bekommer Namibië

DVS stel strenger maatreëls in
Die opskorting van varkvleis-invoere, terugkerende speenkalflorries wat eers ontsmet moet word en strenger inspeksies op grensposte sal voortaan toegepas word om die risiko van bek-en-klouseer te bekamp.
Elvira Hattingh
Namibië het gister, met onmiddellike effek, alle invoere uit Suid-Afrika van varke en onverwerkte varkprodukte asook gras- en lusern-invoere opgeskort.Terugkerende speenkalflorrie
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer