Speenkalfwaardeketting onder erge druk

SA blameer Namibië vir lae pryse
Die NLU beklemtoon dat Namibiese speenkalfprodusente, soos hul Suid-Afrikaanse eweknieë, onder geweldige finansiële druk verkeer.
Ellanie Smit
Alhoewel Suid-Afrika ’n belangrike mark vir speenkalwers sal bly, word verwag dat plaaslike markmededinging in Namibië sal toeneem en na verwagting sal speenkalfuitvoere na Suid
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer