Tafel gedek vir groot honger
FAO-, OECD-verslag skets donker kosprentjie
Menslike lyding en ondervoeding word wêreldwyd verhoog deur die ongekende hoë pryse van kos, brandstof, kunsmis en veevoer – dít terwyl lande groot finansiële uitdagings beleef.
Die mensdom bevind hom in van die uitdagendste tye in dekades en vir miljoene mense is oorlewing ’n daaglikse stryd.Die Verenigide Nasies (VN) se se Voedsel- en Landbou-organisas
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie