Uitstekende skoujaar vir Von Lüttwitz

Ronelle Rademeyer
Die Simbra-teler Sigi von Lüttwitz van Nossob Simbras by Gobabis het ‘n uitstekende skoujaar beleef. Dié koei van hom, LM 16-673, is in Windhoek as die Kampioen van kampioene gekroon, terwyl sy die week vantevore by die Gobabis Skou ook as die beste bees aangewys is. Sy is tydens die Simbra se nasionale kampioenskappe ook as die senior en raskampioenkoei, asook die superkoei aangewys. Hier vertoon Von Lüttwitz en die hanteerder, Hendrik Jagger, haar

Sondag na afloop van die Windhoek Skou se veeparade en prysuitdeling. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!