Varkvleistekort knel Namibië

SA se bek-en-klou hou winkelrakke leeg
Suid-Afrika het goed gevestigde kompartemente of biosekuriteitsones as dit by hul varkproduserende gebiede kom. Die Vleisraad het 'n versoek aan Namibië se veeartsenydienste gerig om dit te ondersoek met die oog om dalk weer varkvleisinvoere uit die buurland te hervat.
Elvira Hattingh
Namibiërs staar ’n groeiende tekort aan vars, ongeprosesseerde vleis op winkelrakke in die gesig, veral as dit by varkvleis kom. Die grootste rede hiervoor is die uitbreking van
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer