Vere waai oor hoenderprodukte

Niemand word geweier, sê NPI
Die kommissie sê die konsultasies vorm deel van 'n ondersoek om vas te stel of Namib Mills en NPI die wet op mededinging oortree.
Elvira Hattingh
Die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC) het aangekondig hy sal in die komende dae openbare konsultasies hou om beweringe te ondersoek dat Namib Mills asook Namib Poultry Industr
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer