1
1

Weerlig tref dragtige koeie

Tanja Bause
Weerlig het Donderdagnag of Vrydagoggend drie dragtige koeie op Jan en Johanna Pienaar se plaas, Masindie, doodgeslaan.

Die plaas is 80 kilometer suidoos van Gobabis geleë.

Jan het na die pos gery en op die koeie afgekom. Die vleis is heeltemal onbruikbaar.

“’n Paar jaar gelede het ons 30 bokke ook deur weerlig verloor. Weerlig het ook al ’n sinkdam op die plaas raakgeslaan en al die sinkplate het opgefrommel. Die sementbodem was in stukke geslaan en daar was niks van die dam oor nie. Die weerlig is soms baie sterk hier,” het Johanna gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!