Weiding vergelyk swak met verlede jaar

Omaheke, Otjozondjupa se oostelike dele die droogste
Dis die begin van die reënseisoen in Namibië se somerreëngebiede, wat beteken enigiets is moontik.
Elvira Hattingh
Dr. Cornelis van der Waal - Plantegroei oor die grootste dele van Namibië is tans ondergemiddeld vir hierdie tyd van die jaar. Gebiede wat tans die ergste geraak word, is die oorg
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer