Wie het die beste oog vir ’n bees?

21 finaliste aangekondig
Leerlinge tussen graad 9 en 12 gaan op 30 September met hul beoordelingsvaardighede by die Windhoek Skou spog.
Francoise Steynberg
Die 21 finaliste van die gesogte Bank Windhoek/Feedmaster Jeug- Beesbeoordelingskompetisie is bekend gemaak wat sake by die Windhoek Skou gaan uitspook om as die kampioen gekroon te word.

Leerlinge tussen graad 9 en 12 het oraloor die land aan die beesbeoordelaarskursus deelgeneem wat ten doel het om leerlinge met die nodige kennis en vaardighede toe te rus om beeste op plase en skoue te beoordeel.

Vanjaar is daar ses finaliste van Gobabis Gymnasium, vier van die Gekombineerde Skool Okandjatu en drie van Privaatskool Moria met vier meisies en 17 seuns wat hul slag by die finale gaan wys.

FINALISTE

Die wenners word op 30 September uit die volgende 21 finaliste by die Windhoek Skou aangewys (name in geen spesifieke volgorde nie):

1. Attie Mcleod: Gobabis Gymnasium

2. Drikus Swart: Gobabis Gymnasium

3. Enrico Molebugi: Gobabis Gymnasium

4. Janko Engelbrecht: Gobabis Gymnasium

5. Keenan Delport: Gobabis Gymnasium

6. Melanie van der Merwe: Gobabis Gymnasium

7. Mbaavetja Kauatira: Gekombineerde Skool Okandjatu

8. Opingasana Upi: Gekombineerde Skool Okandjatu

9. Muteresi Muharukua: Gekombineerde Skool Okandjatu

10. Uaanaro Mbakunguna: Gekombineerde Skool Okandjatu

11. Benjamin Mostert: Privaatskool Moria

12. Franko Engelbrecht: Privaatskool Moria

13. Jan Prinsloo: Privaatskool Moria

14. Ngumbiro Nguaiko: Gekombineerde Skool Okamatapati

15. Ngutjiva Tjakaurua: Gekombineerde Skool Okamatapati

16. Alexa Seefeldt: Cambridge Hoërskool

17. Max Seefeldt: Cambridge Hoërskool

18. Bootje Booysen: Privaatskool Elnatan

19. Kevin Jakob: Otjiwarongo Senior Sekondêre Skool

20. Janike Engelbrecht: Internasionale Skool van Walvisbaai

21. Gabriela Ritzdorf: Deutsche Höhere Privatschule (DHPS)

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!