Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: NAA-kunsmark nou ’n maandelikse instelling

Yandi Du Plessis
Sluit by die Namibië Kunstevereniging (NAA) aan vir ’n dag vol kuns, kunsvlyt en kreatiwiteit by die eerste NAA Artisan Market op 19 Augustus.

Ontdek die betowering van vakmanskap en vier die gees van kreatiwiteit vanaf 10:00 tot 16:00 by die NAA se uitstalruimte in die hoofstad.

Eksklusiewe gratis stalletjies is vir NAA-lede beskikbaar. Dié mark sal ’n maandelikse instelling word en is ’n “ode aan alles wat kuns is”.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!