Foto Facebook
Foto Facebook

Sluit Juniemaand af met akoestiese vermaak

Yandi Du Plessis
Sluit op Vrydag 30 Junie by die Frans-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) se maandelikse Acoustic Friday-konsert aan.

Die kunstenaar Litisha sal maandeinde op die verhoog te sien wees.

Litisha is 'n jong en opkomende Namibiese sangeres en liedjieskrywer en selfgeleerde kitaarspeler. Haar musiekgenre is 'n mengsel van jazz, R&B en popmusiek. Hierdie 19-jarige kunstenaar se droom is om haar gemeenskap te laat groei deur haar musiek met die wêreld te deel. Sy het al by ongelooflike geleenthede regoor Namibië opgetree.

Kaartjies is vooraf teen N$80 beskikbaar by die FNCC (slegs kontant) en by Café Prestige, en sal N$100 by die deur kos.

Die konsert begin om 19:00.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!