Uitspeel se ad - 1
Uitspeel se ad - 1

Uitspeel:

Henriette Lamprecht
Dis nie net 'n blaaskans knap buite Usakos op pad Swakopmund toe nie. Dis 'n fees van biltong, droëwors en 'n spens propvol ander smul- en drinkgoed. En moenie van die salige stoep en vintage dekor vergeet nie. Oasis Food Stall Usakos is 'n moetstopplek! Skandeer die QR-kode om te loer.

Kommentaar

Republikein 2025-03-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer