Stefan Rossouw
Stefan Rossouw

Augustus se wenfoto

Kristien Kruger
Ons spog graag met verlede maand se wenfoto vir ons maandelikse kiekiekompetisie. Dié indrukwekkende foto van die berge by Spitzkoppe is geneem deur Stefan Rossouw en hy is die gelukkige wenner van ’n naweekwegbreek trots geborg deur Enjoy Travel Namibia.

Op vandag se agterblad pronk die res van die top 10-foto's van verlede maand. Dankie vir almal se deelname verlede maand, ons sien uit om hierdie maand nog talle foto's te ontvang! Vir meer inligting oor hoe om in te skryf, blaai gerus na bl. 8.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!