No Image Caption

Eric wen met rustige skillie

Tanja Bause
Eric Garbers is die wenner van week drie van Republikein se weeklikse fotokompetisie en hy stap weg met ’n prys van N$1 000.

“Ek het die foto met ’n GoPro HERO10-kamera geneem tydens ons wittebrood in Mauritius by die Shandrani-oord. Ek my vrou was besig om te snorkel toe ons op die seeskilpad in die vlak water afgekom het. Dit was ’n belewenis. Ons het rustig langs hom geswem,” het Eric gesê.

Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar. Die wenner mag eers weer volgende maand deelneem.

Die week se wenfoto word op Maandae deur Republikein se hooffotograaf en/of senior redakteur aangewys en op Dinsdae bekend gemaak. Die beoordelaar/s se besluite is finaal.

Deur deel te neem, bevestig jy dat die ingeskrewe foto jou eie werk/skepping is, nie aan enigiemand anders behoort nie en ook nie onderworpe aan bestaande kopieregbeperkings is nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!