Hael laat Windhoekers se kreatiwiteit blom
Sondag se haelstorm in Windhoek het vir 'n hele paar inwoners die geleentheid gegee om met sneeumanne, of liewer haelmanne, te eksperimenteer. Rolf Wehnert het dié een op sy huis in Klein-Windhoek gebou.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie