No Image Caption

Handskoene ’n moet

Heino Scheepers is as die wenner van week ses van Republikein se weeklikse fotokompetisie aangewys en stap met N$1 000 weg.

Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar. Wenners mag slegs die volgende maand weer deelneem.

HOE OM DEEL TE NEEM:

Opsie 1

Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231 WhatsApp die woord “Rep” na bg. nommer

Kies “lesersbydraes” op die kieslys

Kies dan “lesersfoto”

Kies die gepaste kategorie

Heg jou foto aan en stuur.

Opsie 2

E-pos jou foto na [email protected].

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer