KIEKIEKOMPETISIE - 19 AUGUSTUS 2024
Soos die winter se koue begin vervaag en die warmte van die lente begin ontvou, bied Augustus die perfekte agtergrond vir jou kreatiewe oog. Ongeag of jy 'n gesoute of 'n naweek-fotograaf is, ons kiekiekompetisie is vir jou!
Hieride maand se inskrywings is reeds oop en ons redaksie is gretig om jou kiekies te ontvang en te deel in die spesiale oomblikke wat met jou lens vasgevang is.
Inskrywings sluit op 30 Augustus en die wenner word op Maandag, 2 September aangekondig.
WhatsApp "Rep" na 085 785 6231. Wag om ’n boodskap terug te ontvang en kies dan “lesersbydraes” op die kieslyn. Kies daarna “lesersfoto”, heg jou foto aan en stuur.
Ons raai WhatsApp-gebruikers aan om die HD-funksie te gebruik om ’n foto op hierdie platform te stuur om die kwaliteit van die foto te behou.
Foto’s kan ook per e-pos na [email protected] gestuur word. Let wel, ons aanvaar slegs een foto per persoon per maand.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie