KIEKIEKOMPETISIE

Die inskrywings vir hierdie maand se kiekiekompetisie is reeds oop. Waarvoor wag jy? Stuur jou foto vandag!

Inskrywings sluit op 30 Augustus en die wenner word op Maandag, 2 September aangekondig.

WhatsApp "Rep" na 085 785 6231. Wag om ’n boodskap terug te ontvang en kies dan “lesersbydraes” op die kieslyn. Kies daarna “lesersfoto”, heg jou foto aan en stuur.

Ons raai WhatsApp-gebruikers aan om die HD-funksie te gebruik om ’n foto op hierdie platform te stuur om die kwaliteit van die foto te behou.

Foto’s kan ook per e-pos na [email protected] gestuur word. Let wel, ons aanvaar slegs een foto per persoon per maand.

Kommentaar

Republikein 2024-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 23° | 37° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 24° | 34° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 25° | 34° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 32° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 20° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 16° | 34° Ariamsvlei: 21° | 37° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 37° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 16° | 33° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 21° | 36° Windhoek: 20° | 32° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 28° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!