Kiekiekompetisie

Kristien Kruger
Winter is verby en lente is hier! Met elke nuwe maand staan ’n leser die kans om ’n naweekwegbreek te wen in ons kiekiekompetisie wat deur Enjoy Travel geborg word.

Hierdie maand se inskrywings is oop en ons redaksie is gretig om jou foto’s te ontvang en te deel in die spesiale oomblikke wat met jou lens vasgevang is.

Vandeesmaand se inskrywings sluit op 27 September en die wenner sal op Maandag 30 September aangekondig word.

HOE NEEM EK DEEL?

WhatsApp “Rep” na 085 785 6231. Wag om ’n boodskap terug te ontvang en kies dan “lesersbydraes” op die kieslyn. Kies daarna “lesersfoto”, heg jou foto aan en stuur.

Ons raai WhatsApp-gebruikers aan om die HD-funksie te gebruik om ’n foto op hierdie platform te stuur om die kwaliteit van die foto te behou.

Foto’s kan ook per e-pos na [email protected] gestuur word.

Let wel, ons aanvaar slegs een foto per persoon per maand en dit moet jou eie foto wees.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!