KIEKIEKOMPETISIE
Ons kiekiekompetisie vang elke maand die hart van Namibië vas – van ’n braai op die rooi duine, tot ’n helder reënboog ná die reën en ’n spelerige hondjie met ’n sandneus vol avontuur. Hou aan kliek en deel jou mooiste kiekies – dalk verskyn joune volgende keer hier! Of wie weet? Dalk wen jou foto aan die einde van die maand en ontvang jy ’n naweekwegbreek met die komplimente van Enjoy Travel.
HOE OM DEEL TE NEEM
WhatsApp “Rep” na 085 785 6231. Wag om ’n boodskap terug te ontvang en kies dan “lesersbydraes” op die kieslyn. Kies daarna “lesersfoto”, heg jou foto aan en stuur.
Ons raai WhatsApp-gebruikers aan om die HD-funksie te gebruik om ’n foto op hierdie platform te stuur om die kwaliteit van die foto te behou.
Foto’s kan ook per e-pos na [email protected] gestuur word.
Let wel, ons aanvaar slegs een foto per persoon per maand en dit moet jou eie foto wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie