Kiekiekompetisie
Maartmaand se Kiekiekompetisie is nou eers ’n week oop, maar die kompetisie is reeds volstoom aan die gang! Kyk hier na van die inskrywings wat ons per e-pos en deur ons Kletsbot ontvang het.
Republikein se redaksie kies oudergewoonte weer hierdie maand ’n wenner van sy kiekiekompetisie en sal hierdie wenner met die komplimente van Enjoy Namibia bederf met ’n wegbreeknaweek!
HOE OM DEEL TE NEEM
WhatsApp “Rep” na 085 785 6231. Wag om ’n boodskap terug te ontvang en kies dan “lesersbydraes” op die kieslyn. Kies daarna “lesersfoto”, heg jou foto aan en stuur.
Ons raai WhatsApp-gebruikers aan om die HD-funksie te gebruik om ’n foto op hierdie platform te stuur om die kwaliteit van die foto te behou.
Foto’s kan ook per e-pos na [email protected] gestuur word.
Let wel, ons aanvaar slegs een foto per persoon per maand en dit moet jou eie foto wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie