No Image Caption

'Laaste een in is ’n vrot pampoen'

Anke Bodenstein se foto van twee seuns wat op ’n plaasdam se wal loop terwyl hulle paddavisse vang, is as Junie se wenfoto gekies. Sy wen ’n naweekwegbreek na Neuras Wine & Wildlife Estate, trots geborg deur Enjoy Travel. Blaai na bl. 8 om verlede maand se topfoto’s te sien, asook vir die instruksies om jou foto in te stuur. Vandeesmaand se inskrywings is reeds oop en die wenner sal op Maandag 5 Augustus aangekondig word. Ons sien daarna uit om julle foto’s te ontvang.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!