Lesersfoto's 9 Februarie 2022

Wil jy kopstamp?: De Villiers van Jaarsveld het die foto geneem.

Wag bietjie: “Dis ’n tipiese Namibiese padblokkade,” sê Uwe Neustadt.

Goeiemôre: “Gevlerkte sonsopkoms in Sossusvlei - die voëltjies is omtrent vriendelik en gemaklik in dié geweste,” sê Jo-Anne Crossman.

Hallo: “Groete vanuit Walvisbaai,” sê Björn Basler.

Wat?: “Nuuskierig by die Omaruru Game Lodge,” sê Deon Pagel.

Honger: “Waar is die vlieg?” sê William Lloyd.

Hier gaan ek: “Boomklimmer,” sê LC Lassen.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer