Maja vat brons by junior Spele

Triathlon
Tielman Van Lill
Maja Brinkmann het gister by die junior Statebondspele in Trinidad en Tobago ‘n brons in die Sprint-triathlon verower – die eerste medalje vir Namibië by die Spele van 2023. In die middel is die kampioen, Aspen Anderson van Australië, links Jessica Heeps van Skotland (tweede) en Brinkmann regs. Hoewel haar landgenote Nathan Chase en Fourie Steyn nie medaljes in hul resies gewen het nie, het die twee Namibiërs onder die toptien geëindig. Foto Youth Commonwealth Games (Facebook)

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!