No Image Caption

Mik vir die maan

Kristien Kruger
Adru Hamman se foto is die wenner van verlede maand se kiekiekompetisie. Hy het die foto ingestuur met die woorde: "Mik vir die maan, al mis ’n mens beland jy nogsteeds tussen die sterre". Hy wen ’n naweekwegbreek met die komplimente van Enjoy Travel.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer