Siegfried Gläfke
Siegfried Gläfke

‘My eie afdakkie’

Tanja Bause
Siegfried Gläfke het dié gompou wat skadu onder ‘n springbok soek in Etosha afgeneem. Met dié foto is Siegfried die wenner van week 11 van Republikein se lesersfotokompetisie en stap hy weg met ’n prys van N$1 000.

Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar. Wenners mag slegs die volgende maand weer deelneem.

Hoe om deel te neem:

Opsie 1:

Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231

WhatsApp die woord “Rep” na bg. nommer

Kies “lesersbydraes” op die kieslys

Kies dan “lesersfoto”

Kies die gepaste kategorie

Heg jou foto aan en stuur.

Opsie 2:

E-pos jou foto na [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!