No Image Caption

’n Giftige foto

Iréne-Mari van der Walt
“Dié addertjie is klein met groot gif,” sê Pedro Vorster, wat vertel hierdie slang is onder ’n bos in die duine naby Swakopmund gevang. As die wenner van die negende week van Republikein se lesersfotokompetisie stap Pedro weg met prysgeld van N$1 000.

Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar. Wenners mag slegs die volgende maand weer deelneem.

Hoe om deel te neem:

Opsie 1:

Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231

WhatsApp die woord “Rep” na bg. nommer

Kies “lesersbydraes” op die kieslys

Kies dan “lesersfoto”

Kies die gepaste kategorie

Heg jou foto aan en stuur.

Opsie 2:

E-pos jou foto na [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!