November se topfoto's

Kiekiekompetisie
Kristien Kruger
Ons het hierdie maand ongelooflike foto's ontvang en baie dankie aan almal wat ingeskryf het.

Dit is nou Desembermaand en ons sien uit om al die lekker vakansiefoto's hierdie maand te ontvang. Inskrywings vir hierdie maand se komepitisie sluit op Vrydag, 3 Januarie en die wenner sal op Maandag, 6 Januarie aangekondig word. Die wenner sal ’n naweekwegbreek wen, komplimente van Enjoy Travel Namibië.

Stuur jou foto via WhatsApp deur die sleutelwoord “Rep” te stuur na 085 785 6231. Wag vir ’n antwoord, kies dan “lesersbydraes” en daarna “lesersfoto”.

Heg jou foto aan en stuur. Gebruik die HD-funksie op WhatsApp om die beste kwaliteit te behou. Jy kan jou foto ook per e-pos stuur na [email protected].

Ons aanvaar slegs een foto per persoon per maand en dit moet jou eie oorspronklike foto wees.

Kommentaar

Republikein 2025-01-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 29° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 22° | 35° Oshakati: 26° | 35° Ruacana: 20° | 36° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 19° | 33° Omaruru: 18° | 37° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 22° | 32° Henties Bay: 16° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 21° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 18° | 37° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 14° | 30° Ariamsvlei: 19° | 37° Oranjemund: 14° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 34° Lubumbashi: 17° | 20° Mbabane: 15° | 27° Maseru: 19° | 33° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 18° | 21° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 19° | 23° Durban: 22° | 26° Johannesburg: 20° | 31° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 20° Harare: 17° | 23° #REF! #REF!