No Image Caption

Rehobothers verheug ná reënbui

Volgens die Namibiese weerkantoor se reënsyfers soos gister gemeet, het Aroab 62 mm reën ontvang. Op Bagani is 47 mm gemeet, Mariental 24 mm, Grootfontein 22 mm, Gobabis 20 mm, Nkurenkuru en Keetmanshoop 15 mm elk en Aranos 4 mm. Mnr. Bentio Groenewald wat die foto geneem het, skryf: “Die reën het Sondagmiddag gou-gou op Rehoboth kom val en die strate lekker met reënwater gevul. Luna, Usha, Anke en Chloe het dit vreeslik geniet.”

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!