No Image Caption

Toeval sorg vir wenfoto

Tanja Bause
“Blote toeval - ek korrel vir die vlieër, toe kom die fietsryer verby,” sê Renay van der Berg. Sy is die wenner van week vyf van Republikein se weeklikse fotokompetisie en stap weg met ’n prys van N$1 000. Veels geluk, Renay!

Slegs een foto word weekliks per persoon aanvaar. Wenners mag slegs die volgende maand weer deelneem. Die week se wenfoto word op Maandae deur Republikein se hooffotograaf en/of senior redakteur aangewys en bekend gemaak. Die beoordelaar/s se besluite is finaal. Deur deel te neem, bevestig jy dat die ingeskrewe foto jou eie werk/skepping is, nie aan enigiemand anders behoort nie en ook nie onderwerpe aan bestaande kopieregbeperkings is nie.

HOE OM DEEL TE NEEM

Opsie 1: Stoor die nommer as kontak: 085 785 6231. WhatsApp die woord “Rep” na bg. Nommer. Kies “lesersbydraes” op die kieslys. Kies dan “lesersfoto”. Kies die gepaste kategorie. Heg jou foto aan en stuur.

Opsie 2: E-pos jou foto na [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!