Uiteindelik!
Die plaas Bulwana van Johnny Steenkamp en sy bekende skrywersvrou Hester het uiteindelik reën gekry. Die plaas is by die Kalkplato in die omgewing van Gochas geleë wat een van die "vrot kolle" is waar die reën vir jare suinig was en boere gebukkend onder die droogte gegaan het. Die waterskilpad het sy verskyning gemaak toe 7 mm by die huis en 16 mm in die veld op Bulwana uitgesak het. Foto Hester Steenkamp


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie