Veldkamera kiek albino-bobbejaan
Erika Zamzow het hierdie foto van ’n albino-bobbejaan ingestuur. Dit is met 'n wildmoniteringskamera op 'n plaas in die Outjo-omgewing vasgevang. Albinisme kom nie net onder mense voor nie, maar is ook algemeen in die diere- en planteryk.
Kommentaar
Varde Daniel
Baie interesant!