Helena Boshoff
Helena Boshoff

Weerlig-skouspel oor die Kavangorivier

Tanja Bause
Die afgelope Sondag het dit op talle plekke landwyd gereën. Op die Facebookblad Reën in Namibia het mense hulle reënmetings soos volg gedeel: In Brakwater naby die hoofstad is 40 mm gemeet, in Eros 14 mm, in Hochlandpark 13 mm en in Khomasdal het 9 mm geval. In ander dele van die land het 20 mm reën in Katima Mulilo geval, in Aranos 22 mm, in Otjiwarongo 19 mm, in Okahandja 15 mm en in Tsumeb is 4,5 mm gemeet. Talle mense het ook opmerkings op die blad gemaak oor die baie weerlig en swaar weer wat Namibië vanjaar beleef. Helena Boshoff het dié hemelskouspel oor die Kavangorivier Sondag in Rundu afgeneem.

Kommentaar

Republikein 2024-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 21° | 32° Eenhana: 21° | 26° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 21° | 31° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 19° | 25° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 18° | 30° Gobabis: 20° | 29° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 24° | 40° Oranjemund: 17° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 25° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 29° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 36° Windhoek: 18° | 30° Cape Town: 18° | 23° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 16° | 18° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 35° Harare: 20° | 32° #REF! #REF!