Foto Anesia Moore
Foto Anesia Moore

’n Bietjie lafenis

Iréne-Mari van der Walt
Anesia Moore deel hierdie kosbare oomblik deur ons kletsbot as inskrywing vir ons Kiekiekompetisie. "Die ou was eers kwaai, maar toe hy eers die bietjie water oor sy gesig voel rol het hy ons gou as sy vriende aanvaar," sê sy oor die foto wat tydens ’n kampwegbreek in die Omarururivier gekiek is.

Stuur jou inskrywing vir ons Kiekiekompetisie per e-pos aan [email protected] met jou naam en ’n beskrywing van die foto, of whatsapp 'Rep' na (264) 85 785 6231 en volg die stappe om in te skryf. Slegs oorspronklike foto's word aanvaar.

Kommentaar

Republikein 2025-01-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 29° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 22° | 35° Oshakati: 26° | 35° Ruacana: 20° | 36° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 19° | 33° Omaruru: 18° | 37° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 22° | 32° Henties Bay: 16° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 21° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 18° | 37° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 14° | 30° Ariamsvlei: 19° | 37° Oranjemund: 14° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 34° Lubumbashi: 17° | 20° Mbabane: 15° | 27° Maseru: 19° | 33° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 18° | 21° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 19° | 23° Durban: 22° | 26° Johannesburg: 20° | 31° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 20° Harare: 17° | 23° #REF! #REF!