Capricorn-groep ploeg terug in gemeenskap

Die Capricorn-groep het die afgelope naweek die feesseisoen op ‘n noot van liefdadigheid afgeskop toe personeellede van hul filiaalmaatskappye Bank Windhoek, Capricorn Asset Management en Bank Gaborone hand bygesit het met verskeie gemeenskapsprojekte in hul onderskeie areas. In Namibië het die Gemma Kindergarten in Oshakati, die Amos Meerkat-projek, die kinderkankersaal in die Windhoek Sentrale Hospitaal en die URC Mariental-sopkombuis by dié inisiatief gebaat. Johan Eiman, die stigter van die URC-sopkombuis op Mariental, het sy dankbaarheid teenoor die Capricorn-span uitgespreek. “Die Capricorn-werknemers was baie aangenaam en het hulle goed van hul taak gekwyt. Hulle het 400 mense gevoed. Ons is dankbaar dat hulle aan ons gedink het en waardeer al die ondersteuning,” het hy gesê. [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!