Chaos oor grondbesetting op Katima
Huise by informele nedersetting gesloop
Die uitvoerende hoof het toegegee dat die raad se vorige besluite tot grondgrypery in die gebied bygedra het.
Kenya KamboweDie uitvoerende hoof van Katima Mulilo se dorpsraad, mnr. Raphael Liswaniso, het belowe om die “anargie-mentaliteit” wat oor die jare in dié dorp aan die broei is
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie