‘Ek eis my stem terug’
Die ewige vrees vir haar man hang soos 'n donker, nat kombers oor haar en haar gesin en dreig om haar te versmoor. Die man wat eens trou aan haar beloof het en nou dreig om haar lewe te vernietig en haar en haar kinders tot totale armoede te dwing. *Sue Lee vertel van die verwoestende impak van geweld op haar en haar gesin se lewens.
Ek was vir meer as drie jaar die slagoffers van geslagsgeweld aan die hand van my man. Ten spyte van die wreedheid het hy ’n nierskenker vir my seun geword wat met permanente nie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie