Haglike toestande heers by Noordedorp se enkelkwartiere

Riool en stank onuithoudbaar
Inwoners van die enkelkwartiere op Grootfontein is raadop oor die omstandighede waarin hulle moet leef.
Jemima Beukes
Grootfontein se enkelkwatiere (single quarters) is die tuiste van meer as 300 permanente inwoners wat in walglike omstandighede tussen riool en vullis moet leef. Daarbenewens is misdaad in dié gebied ook ’n probleem.

Inwoners beweer dat hul klagtes op dowe ore val en hulle alle vertroue in dié dorp se munisipaliteit verloor het.

Baie van die inwoners het vrede gemaak met die riool en stank rondom die enkelkwartiere, maar ouers vrees steeds vir hul kinders se gesondheid.

Hafeni Haimbonde, ’n 65-jarige inwoner, het die talle uitdagings uitgelig wat die gemeenskap in die gesig staar en genoem dat hul hoofbekommernis die toilet is wat glo ernstige gesondheidsrisiko’s inhou.

“Dit kan nie spoel nie en die water loop heeltyd. Jy sien net hoe die kinders siek word nadat hulle in die water gespeel het. Ons is baie wat daardie toilet gebruik, miskien 300.

Nog ’n probleem wat Haimbonde uitgelig het, is die onwettige plakkers in die gebied.

“Ons het ons hande vol met onwettige plakkers wat kom drink en onder die bome huise oprig of slaap. Hulle gebruik ook daardie toilet,” het hy gesê en bygevoeg dat die toestroming van plakkers glo ook die misdaadsyfer laat toeneem het.

Volgens Haimbonde is misdaad ’n groot probleem in dié gebied en een persoon is al dood. Alkoholmisbruik is ook ’n groot uitdaging in die gemeenskap. Inwoners leef glo in konstante vrees en daar is veral kommer oor die veiligheid van vroue en kinders.

“Ons maan altyd die kinders en vroue om nie die toilet binne te gaan wanneer hulle vreemdelinge sien nie,” het Haimbonde gesê.

GEEN HUIS

Willem Kharab is een van die plakkers in die gebied.

Hy is werkloos en het geen ander heenkome.

“Waarheen moet ek gaan? Ek het al vir ’n huis by die raad gevra, maar ek het niks gekry nie. Ek het geen werk om vir ’n huis te betaal nie.

“Ek tel net blikkies op en verkoop dit vir iets om te eet,” het hy gesê terwyl hy deur sy inkopietrollie krap.

Kharab se lot word deur sy vriend Vasco Anton gedeel wat dikwels langs ’n rioolstroom slaap.

“Dit is hoe ek slaap, langs die vrot toilet. Dit is stukkend en werk nooit. Ek het kinders, maar hulle leef ook soos ek op straat,” het Anton gesê.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 14° | 37° Eenhana: 14° | 36° Oshakati: 14° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 12° | 31° Henties Bay: 10° | 15° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:21, High tide: 12:00, Low Tide: 18:04, High tide: 00:24 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:19, High tide: 11:58, Low Tide: 18:02, High tide: 00:22 Walvis Bay: 10° | 18° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:19, High tide: 11:57, Low Tide: 18:02, High tide: 00:21 Rehoboth: 12° | 30° Mariental: 12° | 31° Keetmanshoop: 11° | 29° Aranos: 13° | 31° Lüderitz: 10° | 22° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 8° | 17° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 14° | 30° Lubumbashi: 15° | 34° Mbabane: 14° | 26° Maseru: 8° | 26° Antananarivo: 11° | 26° Lilongwe: 19° | 29° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 11° | 15° Durban: 16° | 23° Johannesburg: 14° | 24° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.62 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 17.69 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.81 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.75 | USD to ZAR 17.7 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1796.9 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13906.42 Up +0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9624.48 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 509.59/OZ DOWN -0.0031 | Copper US$ 4.10/lb DOWN -0.0041 | Zinc US$ 2 760.50/T UP 0.51% | Brent Crude Oil US$ 73.91/BBP UP +0.69% | Platinum US$ 928.82/OZ UP +0.35% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 14° | 37° Eenhana: 14° | 36° Oshakati: 14° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 12° | 31° Henties Bay: 10° | 15° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:21, High tide: 12:00, Low Tide: 18:04, High tide: 00:24 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:19, High tide: 11:58, Low Tide: 18:02, High tide: 00:22 Walvis Bay: 10° | 18° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:19, High tide: 11:57, Low Tide: 18:02, High tide: 00:21 Rehoboth: 12° | 30° Mariental: 12° | 31° Keetmanshoop: 11° | 29° Aranos: 13° | 31° Lüderitz: 10° | 22° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 8° | 17° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 14° | 30° Lubumbashi: 15° | 34° Mbabane: 14° | 26° Maseru: 8° | 26° Antananarivo: 11° | 26° Lilongwe: 19° | 29° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 11° | 15° Durban: 16° | 23° Johannesburg: 14° | 24° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.62 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 17.69 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.81 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.75 | USD to ZAR 17.7 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1796.9 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13906.42 Up +0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9624.48 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 509.59/OZ DOWN -0.0031 | Copper US$ 4.10/lb DOWN -0.0041 | Zinc US$ 2 760.50/T UP 0.51% | Brent Crude Oil US$ 73.91/BBP UP +0.69% | Platinum US$ 928.82/OZ UP +0.35%