Ma’s, versorgers ly honger by die Rundu-hospitaal

'n Een-en-twintigjarige ma van die Zambezistreek, wie se kind sedert Desember verlede jaar in die hospitaal opgeneem is, het die beproewinge as "wreed" en "ongewoon" beskryf.
Nikanor Nangolo
Ma’s wat by die Rundu Intermediêre Hospitaal se algemene sale bly, sê hulle word aan uiterste hongerte onderwerp en waarsku dat iemand van die honger kan doodgaan as die situas
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer