Miljarde nodig vir aanvraag na grond

Sowat 165 000 nuwe inwoners in hoofstad
Stad Windhoek wil teen 2027 altesaam 12 000 gedienste erwe teen 'n beraamde koste van N$2,7 miljard lewer.
Aurelia Afrikaner
Stad Windhoek (CoW) benodig na raming N$7,8 miljard om grond te diens in reaksie op die vinnige toename in stedelike groei. Die hoofstad se burgemeester, Ndeshihafela Larandja, het
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer